@NICO
KLEREWinkel

Welkom by @Nico, Hoërskool Nico Malan se amptelike klerewinkel.

Die klerewinkel verkoop nuwe skooluniforms en sportklere wat benodig word vir skoolaktiwiteite.

@Nico is geleë op die skoolgronde en is elke Maandag en Donderdag oop.

Tye:

Maandag, Woensdag, Donderdag 11:30 – 14:30
Vrydag 11:30 – 13:30

Let wel dat hierdie tye kan verander op kort kennisgewing a.g.v. skoolaktiwiteite. Kaart en kontant betalings aanvaarbaar.