Hostel

Hostel

The heart of school life centres around the hostel.  The spirit of school life originates here.  A sense of belonging is created here with respect, responsibility and loyalty as founding blocks.  A homely and safe environment awaits every resident.

History

Lushof opened its doors in 1940 with 78 residents – both male and female.  In the 50s the girls moved first to Sonop in Alexander Street and later to Dagbreek in Du Plessis Street.  In 1961 the girls’ hostel, Huis Meiring was inaugurated.  

Huis Meiring

Huis Meiring HC 2019

Louise Kleynhans – Prim

Mienke Nel

Mieke Steyn

Christine Langenhoven

Chanel Burger – Vice prim

Hanneke Lordan 

Luka Meyer

Helena Gildenhuys

Huis Meiring Testimonials

Bonique Solaan

KOSHUIS IS MY HERO, I SHALL NOT BE MOVED!

“Daardie woorde sing ek met volle bors. Koshuis is ‘n lewe op sy eie, waar almal altyd saam werk en ondersteun waar jy kan. 

Jy leer ook om op jou eie reg te kom en om so ook ander reg te help, maar die belangrikste waarde van koshuis is LIEFDE; om mekaar lief te hê!

Koshuis het ook baie voordele, soos as jy sport het en jy is in die koshuis sal jy nooit laat wees of ‘n bus verpas nie, want die koshuis is op die skoolgronde. Dus verkies ek die koshuis, want daar is altyd lekker avonture en aande saam met Lushof en Huis Meiring.”

Dané Nel

“Dit is die plekkie waar ek tuis voel en weet ek altyd welkom is. My liefde vir die koshuis het oor die jare gegroei en so ook die mens wie ek is. 

In die koshuis ondersteun ons mekaar en is lief vir mekaar. Die koshuis het deel geword van wie en wat ons is. Ek is trots om te sê dat ek deel is van hierdie huis: HUIS MEIRING!”

MY HOME AWAY FROM HOME!

Talya Ferreira

“KOSHUISLEWE:

Ek weet ek is nog nie lank in die koshuis nie, maar ek voel al klaar deel van die familie. Ons is die koshuis!

Om deel van die Huis Meiring familie te wees is verseker die beste deel van jou hoërskool loopbaan. Ons het baie gees en ek sal enige iets gee om deel van Huis Meiring te wees. 

Ons nooi jul almal uit om deel van ons familie te word. Huis Meiring is soveel meer as wat ek kan beskryf!”

Lushof Boys Hostel

Lushof HC 2019

Hennie Zietsman- prim

Travis Gradwell- vice prim

Karel Maree

Wernich de Lange

Pieter Colesky

JP Steynberg

CP Venter

Ryan Leppan

Lushof Testimonials

Valentino Verwey 

“Ek is van Jeffreysbaai en ek het besluit om koshuis toe te kom omdat dit beter is vir my persoonlike sport, en die standaard van gees het my laat voel of ek daar hoort.”

Pieter Colesky 

“Ek bly ver (Patensie) en hou van koshuislewe, veral Nico Malan sin. Daar is ‘n groot broederskap gevoel en Nico Malan se onderwysers is goed en vriendelik.”

Regan Burger

“I am from Jeffreys Bay and the hostels always looked nice. I also heard very good stories about hostel life at Nico Malan and I knew I wanted to be a part of it. 
The “gees” especially during the annual Interhouse Athletics is amazing. I also enjoy the rugby and other sport at Nico Malan.”

Jarrod Matthee 

“Although I live just around the corner of the hostel, it felt like I was missing out on all the fun of hostel life. I also decided that it was a good way for me to improve my marks. 
By being in the hostel one is very close to the heart of Nico’s activity, the people are amazing.”

Laurent Minne 

“Ek woon in Blue Horizon Bay. Ek wou Nico Malan toe kom en ek bly bietjie ver van die skool af.
Die goeie gees, daar is nooit n vervelige oomblik nie.”

Hennie Zietsman

“Ek woon in Jeffreysbaai en het besluit om Lushof my woning te maak sodat ek my akademie kan verbeter en ek kan die resultate daarvan sien. Ek is mal oor die broederskap wat jy met jou vriende bou en die goeie verhouding wat almal met mekaar het.”

Ruan Smit

“Al my vriende is hier en dis baie beter hier as by die huis want jys by alles betrokke. Om altyd te kan jol saam my vriende, en die herinderinge wat jy hier maak wat jy vir altyd gaan onthou.

Plattelandse skool en mense kom goed oor die weg, en die onderwysers. Sal defniftief se iemand moet koshuis toe kom, jy raak groot en bou n goeie persoonlikheid – van die skaamste mense het in gekom en het nou die mees coolste persoonlikheid.”

Piet en Steyn Foley

“Ons het koshuis toe gekom want ons wil deel van die gees en die groot koshuislewe te wees. Ons hou van die feit dat mens so naby aan al jou vriende en aktiwiteite dat jy nooit uitmis nie. Koshuis het gees soos wat ons nog nooit beleef het nie. 

Ons is baie bly ons het koshuis toe gekom en sal dit vir niks verruil nie.”