Inskrywings vir 2018

  • Tennis

Tennis

Ons tennisspanne neem in die 1ste liga van die Oos-Kaap deel. Twee junior en senior dogter-en-seunsspanne is betrokke. Tennis vind deur die jaar plaas en daar word ook jaarliks deelgeneem aan toernooie buite ons provinsie. Oefeninge vind plaas soos aangedui op die jaarprogram.

Ons poog om by die spelers die volgende te vestig:

  • PASSIE OM TE WEN
  • MET GRASIE TE VERLOOR
  • LIEFDE VIR DIE SPEL