Inskrywings vir 2018

  • Swem

Swem

Swem is ‘n amptelike somersport. Ons bied jaarliks ‘n interhuisgala aan. Swemmers neem ook deel aan gala’s in Port Elizabeth. Daar is weekliks oefening onder die wakende oog van ‘n buite-afrigter.