Inskrywings vir 2018

  • Branderplankry

Branderplankry

Omdat ons naby Jeffreysbaai, mekka van branderplankry in SA, geleë is, is dit onafwendbaar dat hierdie sport groot aanhang het. Kompetisies word gereeld teen skole van Port Elizabeth gehou. Ons branderplankryers word ook gereeld opgeneem in OP-strukture.