Inskrywings vir 2018

  • Skaak

Skaak

Hierdie sport groei huidiglik mooi by die skool. Oefeninge vind plaas op Donderdae vanaf 14h00 tot 16h00. Ons is bevoorreg om van ‘n buite persoon gebruik te maak wat die leerders die fynere punte van hierdie antieke spel aanleer. Ons is betrokke by die OP-skoleliga en vind dat al meer leerders betrokke raak.