Inskrywings vir 2018

  • Landloop

Landloop

Landloop is aktief besig in die wintermaande vanaf Mei tot Augustus. Oefeninge vind plaas soos uiteengesit in ons jaarprogram. Ons doel is om ‘n basiese fiksheid by atlete te skep vir die atletiekseisoen in die somer. Ons atlete neem deel aan die plaaslike ligawedlope, die jaarlikse Framesby 2km aflos en Distriks- en Provinsialebyeenkomste.