Inskrywings vir 2018

  • Krieket

Krieket

Krieket is ‘n somersport en vind plaas vanaf Januarie tot Maart en weer September en Oktober. Oefeninge vind plaas soos uiteengesit op ons jaarprogram. Ons ding mee in die A-liga van die Oos-Kaap met 2 junior- en 2 seniorspanne. Ons het uitstekende fasiliteite en het ook ‘n proffessionele afrigter wat reg deur die jaar beskikbaar is om spelers een keer per week by te staan.