Inskrywings vir 2018

  • Hokkie

Hokkie

Seuns en dogters speel in die winterseisoen hokkie. Daar is tans 9 dogterspanne en 1 seniorseunsspan en 1 juniorseunsspan. Alhoewel die meeste van ons leerders eers in graad 8 aan hokkie blootgestel word, leer hulle vinnig en speel ons in die top ligas. Ons eerstespanne woon ook gereeld toernooie tydens vakansies en langnaweke by. Oefeninge vind plaas soos uiteengesit op ons jaarprogram.