Inskrywings vir 2018

  • Gholf

Gholf

Gholf word reg deur die jaar gespeel op ‘n verskeidenheid van bane in die OP. Oefeninge is op Woensdae en Vrydae en ligawedstryde vind op Maandae plaas. Daar is 2 spanne van 4 elk wat liga speel. Ons is werklik trots op pragtige prestasies wat ons Gholfspanne al oor die jare behaal het in die OP-liga. Ons speel ook in die Cape School’s Gholftoernooi waar die beste skole in die Kaap teen mekaar meeding.