Aflaaibare dokumentasie

Radikale Redenaarskompetisie uitslae

Hierdie 4 leerders het aan die Radikale Redenaarskompetisie op Nasionale vlak deelgeneem en het uitstekend gevaar.

 
Timany Mostert, Kayla Olivier en Jané Venter het 4de plekke behaal en Elandri Venter het 2de gekom.
 
Baie geluk!