Opedag

opedag

Ons kan nie wag om julle te ontmoet nie!

Om die regte Hoërskool te kies vir volgende jaar is ‘n kommernis waarmee elke graad 7 tans sit. Ons kan immers nie meer wag om voornemende Nico Malan families te verwelkom by ons Ope-dag nie.

Nico Malan vier die diversiteit en verskille van elke familie deur almal met ope arms te verwelkom. Ons respekteer die verskille wat ons almal saambring in ons gesonde gemeenskap, vol moontlikhede en geleenthede vir groei en presteer.

Ons Ope-dag is die perfekte geleentheid om meer uit te vind oor Nico Malan en waarom jou kind wil deel vorm van die dinamiek en pret!

Jy sal die geleentheid hê om met onderwysers te gesels, deur die skool te toer, met ander ouers gesels en hulp ontvang met jou kind se inskrywingsvorm.

Ons hardloop ‘n toegewyde Ope-dag program en let asb daarop dat daar van jou verwag word om daar te wees vir die volle program.

Kontak gerus ons kantoor om meer uit te vin door ons jaarlikse Ope-dag.