Inskrywings vir 2018

  • 3

Ons Skool

Hoërskool Nico Malan strewe daarna om die gemeenskap en sy leerders te dien met uitnemende onderrig, ondersteuning en afrigting asook uitstekende fasiliteite. Dit is ‘n skool wat omgee en die kind eerste stel.