Aflaaibare dokumentasie

  • 11930947 1013708105360274 4634089354842516575 O

Nuus

Hoërskool Nico Malan maak gebruik van verskillende sosiale platforms om almal op hoogte te hou van die varsste nuus en foto’s. Volg ons op D6 School Communicator en Facebook om op hoogte te bly met die nuus. Ons is ook op Instagram en Twitter.

Nico Malan opedag

Nico Malan opedag

Graad 7 leerders!

Kom besoek ons opedag op 20 Mei 2019

Read more

Nico Malan fills hungry tummies!

Nico Malan fills hungry tummies!

Nico Malan High School’s Interact club collected loaves of fresh bread for the Humansdorp refuse site. 

Read more

INNIKOLLIG 2019

INNIKOLLIG 2019

Ons is opgewonde oor die 3de suksesvolle kunstefees. Die leerders het hul talent uitgeleef en hulself oortref. Feesgangers het heerlik gesmul aan die lekkernye wat smaakvol aangebied is.
 

Read more

Sy kan swem!

Sy kan swem!

Zanli Klopper (Gr. 11) se swemtye het haar gekwalifiseer om deel te neem aan die “SSA Level 3 Regional Age Group Championship – Southern Region” wat 28-31 Maart 2019 in Oudtshoorn plaasgevind het.

Read more

62 medaljes vir Nico Malan by Sarah Baartman atletiekbyeenkoms

62 medaljes vir Nico Malan by Sarah Baartman atletiekbyeenkoms

32 goue – , 21 Silwer – en 9 brons medaljes vir Hoërskool Nico Malan by die Sarah Baartman atletiekbyeenkoms!
 

Read more

Atlete blink uit op die veld

Atlete blink uit op die veld

Tydens Hoërskool Nico Malan se Interhuis-atletiekbyeenkoms is die volgende rekords opgestel:

Read more

Kouga’s T20 kampioene

Kouga’s T20 kampioene

Nico Malan kolf eerste en teken 201 lopies aan vir die verlies van 6 paaltjies in hul toegelate 20 boulbeurte.

Read more

Jan-Daniel doen die Kalahari Vasbyt

Jan-Daniel doen die Kalahari Vasbyt

Deursettingsvermoë, dissipline… KALAHARI VASBYT 
 

Read more

Matriekuitslae 2018

Matriekuitslae 2018

Baie geluk aan ons klas van 2018 

Slaagsyfer van 98.7%

Read more

Nico Malan learners amongst top in Eastern Cape

Nico Malan learners amongst top in Eastern Cape

We are in awe

Nina Gerber (our 2018 head girl & dux-learner) has been awarded the 1ST PLACE- TOP LEARNER CLUSTER B 
 
while Kyle De Villiers has been awarded the 1ST PLACE – TOP LEARNER, SARAH BAARTMAN 

Read more

Backabuddy campaign

Backabuddy campaign

Four 1st team cricket players from Nico Malan high school are invited to attend a cricket tour in Sri Lanka next year and have started a fundraising campaign to make this dream possible.

Read more

Help our cricketers!

Help our cricketers!

4 of our cricketers, Luciano Arries, Nico Binneman, Ruan Smit and Jonathan Bester, have been chosen to tour to Sri-Lanka in June 2019. 

Read more

4 krieketspelers word “gecap”

4 krieketspelers word “gecap”

Baie geluk aan die volgende O/17 krieketspelers (plattelandse span). Hul “capping” het Vrydagaand by St Georges plaasgevind. 

Read more

Prysuitdeling 2018

Prysuitdeling 2018

Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies by ons jaarlikse prysuitdeling:

Read more

EP Coastal u/17 team

EP Coastal u/17 team

Congratulations to the following cricketers whom made the EP Coastal u/17 team

Read more

Radikale Redenaarskompetisie uitslae

Radikale Redenaarskompetisie uitslae

Hierdie 4 leerders het aan die Radikale Redenaarskompetisie op Nasionale vlak deelgeneem en het uitstekend gevaar.

Read more

Hoofleiers 2019

Hoofleiers 2019

Baie geluk aan ons hoofleiers van 2019…

Read more