Inskrywings vir 2018

  • SONY DSC

Nico Malan Unie

Die Nico Malan Unie (NMU) vorm saam met die Nico Malan Ondersteuningstrust (NMO)‘n basis waar oudskoliere en ondersteuners van die skool bande kan bou en kan terugploeg in die skool se behoeftes. Hoërskool Nico Malan se ouers, ondersteuners, onderwysers, leerders en ander personeel vorm saam een groot familie.

Dokumente:

  • NICO MALAN UNIE


    Skenkings

    NICO MALAN ONDERSTEUNINGSTRUST