Inskrywings vir 2018

  • Bloedskenk

Bloedskenk

Met die positiewe bydra van Nico Malanners is duisende lewens al gered. Daar word kwartaaliks geleentheid by die skool aangebied waar leerders bo 16 jaar kan bloedskenk. Hierdie aktiwiteit word uitstekend ondersteun deur die leerders.