Inskrywings vir 2018

  • Videoklub

Videoklub

Leerders wat belangstel in fotografie en die maak van video’s kry hier die geleentheid om hulle kreatiwiteit uit te leef. Daar word een middag per week vergader waar verskillende tegnieke en redigeringsprogramme bespreek en aangeleer word. Temas in en om die skool word aangepak en van die produkte word deel van die IniKollig-kunstefees.