Inskrywings vir 2018

  • Toneel

Toneel

Die kuns van toneelspel word jaarliks ontwikkel met opvoerings, revues of blyspele. Ons neem ook deel aan die ATKV-toneelkompetisie en gee leerders blootstelling aan feeste soos die Logan-fees in Fraserburg en die toneelfees in Durbanville. Gedurende die derde kwartaal word daar ‘n kultuur-aand gehou waar die toneel opgevoer word.