Inskrywings vir 2018

  • Fotografieklub

Fotografieklub

Belangstellendes in fotografie kan hier inskakel om te leer hoe om beter foto’s te neem deur te kyk na verskillende tegnieke en komposisies. Maandagmiddae word ‘n beginnerklas aangebied en Woensdagmiddae is vir die meer gevorderde fotograwe. Hier word selfs geleer hoe om foto’s te redigeer.