Inskrywings vir 2018

  • Debat

Debat

Hier kan standpunte gestel en redenasies met vaardigheid uitgevoer word. Ons debatspanne neem teen verskeie skole in die Oos-Kaap deel. Daar word ook jaarliks met groot welslae aan die landswye ATKV-debatskompetisie deelgeneem.