Inskrywings vir 2018

  • Dans

Dans

Ons dansgroep is altyd ‘n wenner by ons jaarlikse Interskole. Dogters van gr 9 tot 12 kan aanmeld vir oudisies aan die begin van elke jaar. Ons strewe daarna om die boodskap uit te dra dat elke dogter mooi en op haar eie manier uniek is. Daar word van Januarie tot Augustus hard geoefen om professionele vertonings te lewer.