Inskrywings vir 2018

  • 1520717 276786732474501 1431180990 N

Kultuur

Hoërskool Nico Malan se kultuur is aktief en lewendig.  Daar word talle geleenthede geskep waar leerders hulle talente kan uitstal en prestasies kan lewer. Ons is trots op die leerders se vermoë om te speel, spreek, sing en skep.