Inskrywings vir 2018

  • Koshuis

Koshuis

Hoërskool Nico Malan se hartklop lê by sy koshuise.  Die GEES van die skool word hier gebore. ‘n Ongelooflike samehorigheidsgevoel word hier geskep met respek, verantwoordelikheid en lojaliteit as grondslag. Hier word ‘n tuiste en veilige hawe geskep vir elke inwoner.

Geskiedenis:

  • In 1940 open Lushof sy deure met 78 koshuisgangers – seuns en dogters.
  • In die vyftigerjare trek die dogters eers na Sonop in Alexanderstraat en later na Dagbreek in Du Plessisstraat.
  • In 1961 word die dogterskoshuis. Huis Meiring,  ingewy soos ons dit vandag ken.