Aflaaibare dokumentasie

HS Nico Malan leerders praat hul plek in die Top 5 van SA se ATKV debatkompetisie

En toe praat hierdie drie NM-debatteerders hulle plek in die TOP 5 van Suid-Afrika in die ATKV se debatkompetisie vir juniors los. 14 spanne van spogskole van oraloor die land het deelgeneem.

Ruan Smit, Megan Heppell en Mariche Watermeyer maak almal wat na hulle geluister het, stom. Hulle het een en almal oortuig dat daar geen oudersomsbeperking op flieks behoort te wees nie.

Hulle is voorwaar uitstekende ambassadeurs vir Nico Malan.

Ons is deel van die top 5 in die land.

Artikel verskyn op ASWUM news: 

HS Nico Malan leerders praat hul plek in die Top 5 van SA se ATKV debatkompetisie

Tags: ,