Aflaaibare dokumentasie

Hoërskool Nico Malan: OP Netbal

Baie geluk aan die volgende dogters wat in die onderskeie OP netbalspanne opgeneem is:

O/13:

  • Layken van Zyl

O/15:

  • Adnethia Scheepers
  • Megan Heppell
  • Timany Moster

O/16:

  • Esti Steenkamp
  • Bonique Solaan
  • Janka Potgieter

 O/17:

  • Michell Strydom
  • Chanel Burger

Die dogters reis die komende vakansie Boksburg toe om aan die All Ages toernooi te gaan deelneem.

 

Artikel verskyn op Awsum News: https://awsumnews.co.za/2018/05/02/hoerskool-nico-malan-op-netbal/