Aflaaibare dokumentasie

Hoërskool Nico Malan mourns loss of teacher

Nico Malan is reeling and staggering under the weight of the loss of Zelda van Niekerk, our beloved colleague, teacher and friend. Larger than life: how can we ever replace you!

So sadly missed, you who were always appreciative of the power of words… words fail us on this occasion.

Rest in peace – from your colleagues who will sorely miss you.

Nico Malan is tot stilstand geruk met die afsterwe van Me. Zelda van Niekerk, ons geliefde kollega, onderwyseres en vriendin.

Jy het ‘n reuse impak op die Nico Malan-gemeenskap gehad. Hoe sal ons jou ooit vervang?

Jy wat waarde geheg het aan die krag van woorde, het ons nou woordeloos gelaat.

Rus in vrede, van al jou kollegas wat jou eindeloos gaan mis.