Aflaaibare dokumentasie

Hoërskool Nico Malan bedank Tsitsikamma Windplaas Trust

Nico Malan is dankbaar vir Tsitsikamma Windplaas Trust se finansiële bydrae ter waarde van ongeveer R 300 000.00 vir die opgradering van ons Wi-Fi netwerk in die skool en albei koshuise asook 10 skootrekenaars en 10 dataprojektors. Dankie ook aan True Technologies vir hulle professionele diens met die installering.

Mej. Sindiswa Speelman (Cennergi), Johan Landman, Chris Janse van Rensburg, Mnr. Paresh Sahasrabudhe (Cennergi – Head Operations), Lené Odendaal, Lauren Savage, Mnr. Mveleli Ncana (Cennergi Trustee), Mnr. Frans Lötz (Nico Malan skoolhoof)