Advertensie Borde

Advertensie Borde

Adverteer op een van ons borde langsaan die A-rugby veld.

Hierdie is ‘n fantastiese manier om jou besigheid te adverteer vir die masse. Tydens somer en winter sport seisoene kom daar honderde mense wat die advertensie borde sien, asook tydens die jaarlikse Kouga Humansdorp Lentefees!

Die advertensie borde is waterdig, wat kwaliteit advertering vir jou besigheid verseker.

Indien jy belangstel in ‘n advertensie bord, kontak ons:

 marketing@nicomalan.co.za