Aflaaibare dokumentasie

4 krieketspelers word “gecap”

Baie geluk aan die volgende O/17 krieketspelers (plattelandse span). Hul “capping” het Vrydagaand by St Georges plaasgevind. 

  • Travis Gradwell (Kaptein van die span)
  • Luciano Arries
  • Nico Binneman
  • Jonathan Bester

Tags: ,