Aflaaibare dokumentasie

Prysuitdeling 2018

Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies by ons jaarlikse prysuitdeling:

Akademiese presteerders:
 
Graad 12: 
1 – Nina Gerber
2 – Kyle de Villiers
3- Emmie Butoi
 
Graad 11: 
1 – Wilmien van Biljon
2 – Danielle Hamilton 
3 –  Riana Goussard
 
Graad 10: 
1 – Marina Butoit 
2 – Hesté Meyer
3 – Jodie Bierman
 
Graad 9:
1 – Megan Heppell
2 – Mariché Watermeyer
3 – Carli Kleu
 
Graad 8:
1 – Willem Botha
2 – Retha Goussard
3 – Chris Maré
 
Nico Malan Ambassadeurstoekening:
Casey Adendorff
 
Dux-leerder
Nina Gerber
 
Hoofleiers 2019:
Wilmien van Biljon(hoofdogter), Travis Gradwell (hoofseun), Ethan Gutsche (onderhoofseun) en Hanneke Lordan (onderhoofdogter)
 
Sport presteerders:
 
Veelsydige sportvrou en sportvrou van die jaar
Esti Steenkamp en Casey Adendorff
 
Veelsydigste sportman en sportman van die jaar:
Hendri du Toit en Endinako Williams
 
Tennis:
Junior dogter- en seunskampioen:
Dané Nel en Ruben Pretorius
Senior seunskampioen:
Michael Muller
Beste dogter en seun:
Janke Steenkamp en Michael Muller 
 
Rugby:
Beste O/14, O/15 en O/16 speler:
AJ van Vuuren (O/15), Conrad van Vuuren (O/16) en Max Du Pisanie(O/14)
 
Netbal:
Beste junior en senior speelster:
Esti Steenkamp en Chanel Burger 
Beste vordering:
Anike Louw
Veelsydigste netbalspeelster:
Sadie Davids
 
Hokkie:
Beste o/14:
Dané Nel
Most promising:
Annastacia Robbeson en Stiaan Botha
Best u/16:
Liani Snyman
Hockey player of the year:
Mienke Nel 
Best junior (Boy):
Caelim Harding
 
Swem:
Dogter en seuns swemmer van die jaar:
Michelle Strydom & Kyle de Villiers
 
Gholf:
Beste junior speler:
Zané Gouws
 
Krieket:
Beste junior & senior:
JD van Zyl en Wehan Kruger
 
Atletiek:
Dogter en seuns atleet van die jaar:
Casey Adendorff en Endinako Williams
 
 
 
 
 
 
 
 

Tags: , , ,